gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.
Paasprogram en Gemeente-ete 10 Maart 2019

Op hierdie pragtige Sondagoggend het ons na die erediens ‘n program geniet wat Susan en Elmarie saamgestel het. Daar is gesange en liedere gesing, dwarsfluit, viool en klavier gespeel, asook gedeeltes uit die Bybel voorgelees aangaande die kruisiging van Jesus Christus.

IMG 9128

IMG 9134

Na die program het ons as gemeente saam geëet in die koelte onder die bome. Die nuwe intrekkers is ook hartlik verwelkom in ons midde deur Charl.

Dit was weereens ‘n heerlike en gesellige byeenkoms gewees!

IMG 9147