gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.

Gemeente-ete 2 Junie 2019

Ons het na ons grootste nagmaal ooit ‘n gesellige en spesiale gemeente-ete kon bywoon. Hier het ons saam ds Faan se komende verjaarsdag gevier, sowel as nuwe intrekkers verwelkom en twee silwer-oues gegroet wat lekker gaan aftree naby die Kruger Wildtuin.

Dit was ‘n gesellige en nie-so-koue wintersoggend met lekker kos en vriendelike mense! Dankie vir al die moeite wat elkeen ingesit het om dit moontlik te maak.

IMG 0244

IMG 0239

IMG 0258