gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.

Tydens die oggend erediens het 7 jongmense die geleentheid gehad om belydenis van hulle geloof af te lê, naamlik:

  • Chinel Viljoen
  • Jessica van der Westhuizen
  • Dané Swart
  • Wietske du Toit
  • Kobus van der Merwe
  • Faan Smit
  • Wian Wiersma

Na die erediens het die gemeente, die nuwe belydende lidmate en hul families saam in die saal verversings, tee en koffie geniet. Onder leiding van suster Rietha Breed was die tafels baie mooi gedek en die verversings heerlik. Ons wens die nuwe belydende lidmate geluk met hierdie mylpaal in hul lewe en heet hulle welkom in die volle gemeenskap met die volk van God.

Belydenisafelegging_17_02_2019

Belydenisafelegging_17_02_2019

IMG_1095

IMG_1095

IMG_1097

IMG_1097

IMG_1106

IMG_1106

IMG_1107

IMG_1107

IMG_1112

IMG_1112

IMG_1114

IMG_1114

IMG_1116

IMG_1116

IMG_1117

IMG_1117

IMG_1119

IMG_1119

IMG_1120

IMG_1120

IMG_1122

IMG_1122

IMG_1123

IMG_1123

IMG_1124

IMG_1124

IMG_1126

IMG_1126

IMG_1131

IMG_1131

IMG_1132

IMG_1132

IMG_1139

IMG_1139

IMG_1141

IMG_1141

IMG_1144

IMG_1144

IMG_1145

IMG_1145

IMG_1146

IMG_1146