gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.
Geloftedag Feesviering en Gemeente Ete 16 Desember 2018
Marieke Das

Hierdie jaar het Geloftedag op Sondag geval en daarom het ons as gemeente die dag saam kon herdenk en vier. Na die erediens waarin ds Faan Smit vir ons voorgegaan het, is daar ‘n Gelofteprogram gevolg in die kerk. Tannie Irene het vir ons die geskiendenis wat die aflegging van die Gelofte voorgegaan het sowel as die gebeure tydens en daarna vertel. Tussen elke afdeling is toepaslike Psalms gesing tot eer van die Here. Die Gelofte self is ook weer voorgelees. So kon ons elkeen die Gelofte herdenk.

Na die program het ons as gemeente heerlik saam gekuier en gebraai. Dit was ‘n warm en gesellige middag saam gewees!

IMG_9963
IMG_9948
IMG_9946
IMG_9961
IMG_9950
Tannie Irene lees vir ons voor
IMG_9955
IMG_9962
IMG_9944
IMG_9957
IMG_9960
IMG_9943
IMG_9959
IMG_9952
IMG_9953
IMG_9951
IMG_9954
IMG_9956
IMG_9947
IMG_9949
IMG_9945
IMG_9958