gkheidelberglogo

Gebeure FacebookIcon

Bydraes met fotos sal verwelkom word van enigeen by nuus@gkheidelberg.co.za.
 Kersprogram en Gemeente Ete 04 November 2018
Deur Mary Ann Green

Op die 4de November 2018 het ons gemeente 'n kers program gehad wat na die erediens plaasgevind het. Pragtige musiek gereel deur Susan Conradie, samesang saam met die gemeente asook die lees van die geboorte van Jesus het deel gemaak van die program.


Na die kersprogram was daar 'n heerlike middagete aan die gemeente voorsien en geleentheid vir samesyn tussen gemeentelede.

20181104_105849
20181104_111452
20181104_110048
20181104_113830
20181104_105837
20181104_110029
20181104_113350
20181104_101512
20181104_110909
20181104_110007
20181104_101757
20181104_110118
20181104_105951
20181104_110023
20181104_114537
20181104_110018
20181104_105912
20181104_104821
20181104_110011
20181104_105954
20181104_102736
20181104_100748
20181104_105854
20181104_105944
20181104_105107
20181104_103122