EREDIENSTE
SONDAE
09:00 & 18:00
KONTAK BESONDERHEDE
NAVRAE
sonja@gkheidelberg.co.za
predikant@gkheidelberg.co.za
087 092 7293
JEUG SIMFONIE-ORKES IN HEIDELBERG
Hoër Volkskool Saal
Vrydag – 3 Mei 14:30
Saterdag – 4 Mei 18:30
Die immergewilde Simfonia Juventi simfonie-orkes is in Heidelberg.
Hierdie unieke orkes word jaarliks uit die beste jong musikante saamgestel en besoek slegs drie dorpe, waarvan Heidelberg een is. Diè plaaslike vertonings is n Heidelberg gemeenskaps projek en word deur die Gereformeerde Kerk Heidelberg gefasiliteer met die bystand van Hoër Volkskool. en verskeie lede van die gemeenskap. Kom geniet hierdie wondelike ervaring.
Plek
Hoër Volkskool Saal
Koste
Kaartjies vanaf R50 tot R200
Vir afskag op blokbesprekings vir bejaardes en skoliere vir die Vrydagvertoning skakel Charl by 083 278 2191
Die opbrengs is ten bate van armsorg.
Indien jy ‘n voor-tegnologie baba was, skakel 0832782191 gedurende kantoorure.