Vroue Ontbyt Saterdag 14 Augustus - Nagmaal 29 Augustus 2010


SKAKELS
Tuisblad Gebeure Preke Susters Kerkraad Kerktye E-Pos aan die Predikant
PREDIKANT
Dr. J. Howell
Pretoriusst. 12
Heidelberg
1438
Tel: 016 341 2354
Sel: 083 655 1538
JAC & INA HOWELL

ONS KERK IN 'N NEUTEDOP

Die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika
is die jaar 150 jaar oud.

Ons kerk is gestig op 31 Januarie 1890. Ons kerk het tans 390 belydende lidmate en 112 dooplidmate, 'n totaal van 502. Ons kerk bedien die volgende gebiede: Heidelberg, Rensburg, Bergsig, Jordaanpark, Overkruin, Balfour, Grootvlei, Greylingstad en ook die plaaswyke.

 Kerk gesien vanaf Begemanstraat.
Kerk gesien vanaf Begemanstraat.

KALENDER
DOPPER FOTO'S
KERK BEAMPTES
Koster: Riekie Cloete
Tel 084 505 9864

Sekretaresse:S.Strydom
Tel (016)349-1001

Orreliste:
(Oggend) M. Lemmer
Tel (016)341-7692
(Aand) D. Els
Tel (016)349-6496
Die Webblad is ontwerp deur Coffeebean Web Designs en word geborg deur HPI Engineering